Land ‘n wenner – koop jou lootjie – 31 Mei 2025

R100.00

Koop jou lootjie en staan ‘n kans om ‘n wenner te wees wanneer die helikopter land! Wie weet dalk land die geluk op jóú lootjie!

Die wildste lootjie in die wilde weste is oppad na Kenmare…

Koop jou lootjie aanlyn. Jy kan soveel lootjies koop soos wat jy wil. Vul jou volle naam en kontaknommer in met die betalingsproses.

Op die 31ste Mei tydens ons Wildsfees kom land ‘n helikopter op ons B-veld! As die helikopter op jou nommer land wen jy ‘n GROOT PRYS!

Moenie uitmis nie – koop jou lootjie en dalk land die geluk op jou!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Land ‘n wenner – koop jou lootjie – 31 Mei 2025”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart