- Tyd: Hekke open vanaf 16h00
- Plek: A-Veld van L/s Kenmare (Dit word omskep in ‘n Boma)
- Prys sluit in:
- ‘n Unieke houtbord en glas geskenk
- ‘n Ete uit ‘n Harvest table boks (grootte 900mm x 400mm) met groot verskeidenheid eetgoed – genoeg vir 10 mense (biltong, patee, brode, kase ens) en heerlike vleise op die spit (NB: Alle kos word deur die skool voorsien).
- ‘n Welkom drankie
- ‘n Vertoning deur die bekende Ginger Snap
- ‘n Program vol musiek, vermaak en groot pryse om te wen
Kompetisies en Gebeure
Wildsfees – 31 Mei 2025
R350.00
Kom geniet die Wildsfees saam met ons! Hekke open 16:00. Jou kaartjie sluit ’n unieke houtbord en glasgeskenk, ’n heerlike Harvest Table boks vir 10, spitbraai-vleis, ’n welkomdrankie, topvermaak deur Ginger Snap, musiek en groot pryse in!
Reviews
There are no reviews yet.