Welkom by Kenmare Marlothii NPC
Die Kenmare Marlothii NPC is ‘n geregistreerde, nie-winsegewende maatskappy en funksioneer onafhanklik en apart van Laerskool Kenmare.
kLIEK OP DIE SKAKELS
wAT ONS bIED
Die Marlothii NPC bestuur tans verskeie entiteite en besighede by die skool, onder andere die klerewinkel en die kafeteria. In 2023 is ‘n naskoolsentrum, die Marlothii Akademie, oorkant die skoolgrond op die been gebring. In 2024 het die Marlothii Sportakademie die lig gesien, en op 6 Januarie 2025 het Knikkievallei amptelik sy deur oopgemaak.

HOU ONS DOP
klere en skryfbehoeftes binnekort
aanlyn te koop !








Ontmoet ons Span

Elismé Taylor
Direkteur

Ramon Kruger
Direkteur

David Botha
Direkteur
