die aalwyn


Kom ondersteun ons:
Die Aalwyn
Die Aalwyn Gebou huisves ons Kafeteria, Klerewinkel en Klerebank (2de handse klere).
Klerewinkel
Nuwe Skoolklere, Netbal hempies, Skryfbehoeftes en Ondersteunersdrag.
Tye:
Maandae – Donderdae:
07:00 – 14:30
Vrydae:
07:00 – 14:00
Klerebank
2de Handse skoolklere
Tye:
Maandae – Vrydae:
07:00 – 08:00
Maandae & Woensdae:
13:00 – 14:00
Kafeteria
Smul lekker en bekostigbare spyskaart
Tye:
Maandae – Donderdae
07:00 – 15:00
Vrydae:
07:00 – 14:00